EVENTS

This page serves as your ultimate resource of all our events and, most importantly, it’s your gateway to staying updated so you won’t miss out on all the exciting experiences we have in store for you.




Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

#LoveMySelfie

7 December 2023 @ 7:00 pm - 8 December 2023 @ 12:00 am

- R100

Kom fliek saam met die sterre by Simonsvlei!

Die aand beloof om baie spesiaal te wees. Kom fliek saam met Kurt Darren, Illse RoosJune van MerchRobyn ScottEden ClassensMoses Williams en meer!

  • Bring gerus ‘n kampstoel en/of piekniek kombers saam, of jy kan ‘n sitplek bespreek by, Ons restaurant of Karoo Craft Breweries.
  • Hekke maak 17:00 oop, so kom vir ‘n drankie of vroee aandete.
  • Jy kan miskien ook die geleentheid kry om van die sterre in die fliek te ontmoet!
  • (Eie piekniekmandjies en drank sal ongelukkig nie toegelaat word nie).
  • Tydsduur: 84min

Meer oor #Lovemyselfie

Die hoofkarakter Adele Swan word vertolk deur gesoute en veelsydige aktrise, IIIse Roos, bekend vir rolle in Egoli, Die Boekklub, Boland Moorde, Troukoors, Fynskrif en was onlangs in kykNET-sepie Suidooster te sien. Adele se lang verlore vriendin Winnifred word deur veteraan aktrise, June van Merch, vertolk en die res van swaargewig rolverdeling sluit in Joanie Combrink, Robyn Scott, Chané Grobler, Hélène Truter, Chanelle de Jager, Moses Williams en Kevin Smith wat die rol van die slinkse George vertolk.

Kyk die lokprent: https://www.youtube.com/watch?v=Tmecf0XvDG8

Details

Start:
7 December 2023 @ 7:00 pm
End:
8 December 2023 @ 12:00 am
Cost:
R100
Event Categories:
,
Website:
https://tickets.tixsa.co.za/event/-lovemyselfie-by-simonsvlei

Venue

Simonsvlei
Old Paarl Road, R101
Paarl, Western Cape 7624 South Africa
+ Google Map
Phone
+27 21 863 3040

Details

Start:
7 December 2023 @ 7:00 pm
End:
8 December 2023 @ 12:00 am
Cost:
R100
Event Categories:
,
Website:
https://tickets.tixsa.co.za/event/-lovemyselfie-by-simonsvlei

Venue

Simonsvlei
Old Paarl Road, R101
Paarl, Western Cape 7624 South Africa
+ Google Map
Phone
+27 21 863 3040